R44 (Suid-Afrika)
Die R44 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Piketberg met Kleinmond verbind via Wellington, Stellenbosch en Somerset-Wes. Die kusgedeelte tussen Kleinmond en Gordonsbaai is ’n baie skilderagtige kusrit. Die gedeelte tussen Gordonsbaai en Stellenbosch via Somerset-Wes is ’n dubbelpad. Die R44 is medebeskryf met die R46 provinsiale pad tussen Gouda en Hermon in die Bergriviervallei. Die gedeelte tussen Gordonsbaai en Rooiels staan as Clarence-rylaan bekend. [1]
Provinsiale roete R44 | ||||
---|---|---|---|---|
Roete-inligting | ||||
Onderhou deur WKDVOW | ||||
Belangrike aansluitings | ||||
Noordpunt | N7 in Piketberg | |||
R46 naby Gouda R46 naby Hermon R45 naby Wellington N1 naby Klapmuts N2 in Somerset-Wes | ||||
Suidpunt | R43 naby Kleinmond | |||
Ligging | ||||
Stede | Piketberg Porterville Wellington Stellenbosch Somerset-Wes Strand Gordonsbaai Kleinmond | |||
Snelwegstelsel | ||||
Genommerde roetes in Suid-Afrika
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) Falkner, John (Mei 2012). "Suid-Afrikaanse genommerde roetebeskrywing en bestemmingsontleding". Nasionale Departement van Vervoer. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2014. Besoek op 1 September 2014.