Rooihoogtepas is 'n bergpas wat op die R318-streeksroete in die Koo, noordwes van Montagu lê. Die pas bereik 'n hoogte van 1234m bo seevlak en 'n maksimum steilte van 1:12.
Rooihoogtepas
|
Ligging
|
Noordwes van Montagu
|
Maksimumhelling
|
1:12
|
Hoogte
|
1234m
|
Pad
|
R318
|