Rooihuiskraal
Rooihuiskraal is 'n groot residensiële voorstad in Centurion, suidwes van Pretoria, Gauteng.
Rooihuiskraal | |
---|---|
Koördinate: 25°53′56″S 28°9′18″O / 25.89889°S 28.15500°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 9,47 km2 (3,66 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 17 337 |
• Digtheid | 1 831/km2 (4 740/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 74.5% |
• Indiërs/Asiërs | 2.1% |
• Bruin mense | 2.4% |
• Swart mense | 21% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 66% |
• Engels | 22% |
• Noord-Sotho | 1.9% |
• Tswana | 1.7% |
• Ander | 8.4% |
Poskode (strate) | 0157 |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die subplekke Rooihuiskraal en Rooihuiskraal-Noord Sensus 2011.