Rooikeelkolpensie
Die Rooikeelkolpensie (Hypargos niveoguttatus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël van digte ruigtes, welige plantegroei en woudrande. Hulle verkies vogtiger habitats as die Rooskeelkolpensie en is die broeigasheer vir die Groenblouvinkie. Die voël is 13 cm groot en weeg 13 - 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-throated Twinspot.
Rooikeelkolpensie | |
---|---|
Illustrasie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Reichenbach, 1862
|
Spesie: | H. niveoguttatus
|
Binomiale naam | |
Hypargos niveoguttatus Peters, 1868
|
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Hypargos margaritatus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Hypargos niveoguttatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)