Rooikoplewerik
Die Rooikoplewerik (Calandrella cinerea) is 'n algemene standvoël, plaaslike nomade en intra-Afrika-trekvoël op kort grasveld en landerye. Hulle kom dikwels in swerms voor. Die voël is 14 – 15 cm groot en weeg 20 - 26 gram. In Engels staan die voël bekend as die Red-capped Lark.
Rooikoplewerik | |
---|---|
Etosha, Namibië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. cinerea
|
Binomiale naam | |
Calandrella cinerea (Gmelin, 1789)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Calandrella cinerea". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)