Rooikuifloerie
Die Rooikuifloerie (Musophaga rossae) is 'n swerwervoël wat natuurlik voorkom in die noorde van Afrika en al opgemerk is in Noordoos-Namibië en Noord-Botswana. In Engels staan die voël bekend as Ross's Turaco.
Rooikuifloerie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. rossae
|
Binomiale naam | |
Musophaga rossae Gould, 1852
|
Voorkoms
wysigDie voël is donker persblou met karmosyn hoodslagvere, 'n regop fes-agtige rooi kuif en kaal geel gesig, snawel en frontale skild.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Musophaga rossae". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)