Rooineklewerik
Die Rooineklewerik (Mirafra africana) is 'n algemene standvoël in grasveld, savanne en ou landerye. Die voël is 15 – 18 cm groot en weeg 34 tot 50 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rufous-naped lark.
Rooineklewerik | |
---|---|
'n Rooineklewerik in Pilanesberg | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. africana
|
Binomiale naam | |
Mirafra africana Smith, 1836
| |
verspreiding |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Mirafra africana". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)