Rooipeer
Die rooipeer (Scolopia mundii) is 'n boom en kan tot 15 meter hoog raak maar is normaalweg kleiner. Die boom kom in Afromontane woud voor vanaf Kaapstad tot in die noordelike Drakensberg en wes van Gauteng. Hulle is ook inheems in Eswatini en Lesotho. Die boom se FSA-nommer is 496.[1] Die boom staan ook as die bergsaffraan, bergsaffraanhout en klipdoring bekend.
Rooipeer / Klipdoring | |
---|---|
Blare en bessies van 'n Scolopia mundii. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Salicaceae |
Genus: | Scolopia |
Spesie: | S. mundii
|
Binomiale naam | |
Scolopia mundii | |
Sinonieme | |
|
Galery
wysig-
'n Volgroeide rooipeer in Kaapstad.
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBron
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Scolopia mundii. |
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1