Die rooiperdeby (Polistes marginalis) is 'n perdeby wat inheems aan Suid-Afrika is. Die tipe van hierdie spesie is naby Kaapstad versamel.

Rooiperdeby
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. marginalis
Binomiale naam
Polistes marginalis
Fabricius, 1804

IdentifikasieWysig

Die perdeby se lyf is bruin met wit en swart strepe terwyl die pote en antennas bruin is.

BronneWysig

Eksterne skakelWysig

  • Illustrasie op WaspWeb[1]