Rooiseester
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Rooiseester (Patiria granifera) kom slegs aan die wes-, suid-, en ooskus van Suid-Afrika voor. Sy kleur is oranje tot rooi en hy word tot 8cm breed. Hy kom voor in tussengety rotspoele.
Rooiseester | |
---|---|
Callopatiria granifera | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. granifera
|
Binomiale naam | |
Callopatiria granifera (Gray, 1847)[1]
|
Bron
wysig- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
Verwysings
wysig- ↑ http://marinespecies.org/aphia.php?p=taxdetails&id=177969 besoek op 18 Julie 2012