Rooisloot (Noord-Kaap, lat -30,88, long 19,03)
rivier wat op die grens tussen die Noord- en Wes-Kaap van Suid-Afrika vloei
Die Rooisloot is 'n rivier wat op die grens tussen die Noord- en Wes-Kaap van Suid-Afrika vloei.
Rooisloot | |
---|---|
Stroomgebied | Noord-Kaap, Suid-Afrika |
Monding-hoogte | 405 m |
Koördinate: 30°52′34.5″S 19°1′52.7″O / 30.876250°S 19.031306°O |
Dit is 'n sytak van die Kromrivier in die opvanggebied van die Olifantsrivier. Die Rooisloot se voorloper staan bekend as Rooiwal se laagte.
Verwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.