Roosendaal
Roosendaal is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, geleë oos van die stad Bergen op Zoom en noord van die Belgiese munisipaliteit Essen. Die munisipale gebied het sowat 77 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 107 km².
Roosendaal | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Raadhuis van Roosendaal | |
Ligging van Roosendaal-munisipaliteit in Noord-Brabant | |
Koördinate: 51°31′00″N 4°27′00″O / 51.51667°N 4.45000°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Noord-Brabant |
Regering | |
• Burgemeester | Han van Midden (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 107,21 km2 (41,39 vk. myl) |
• Land | 106,43 km2 (41,09 vk. myl) |
• Water | 0,78 km2 (0,30 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 77 383 |
• Digtheid | 728/km2 (1 890/vk. myl) |
Poskode | 4700–4709, 4724–4727 |
Skakelkodes | 0165 |
Webwerf | www.roosendaal.nl |
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Roosendaal. |