Noord-Brabant
provinsie van Nederland
Noord-Brabant (Brabants: Noord-Broabant) is een van die 12 provinsies van Nederland en is in die suide geleë. Die provinsie het 'n bevolking van sowat 2 626 000 in 2023 gehad en beslaan 'n totale oppervlakte van 5 082 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 536 inwoners per km² land. Die hoofstad is 's-Hertogenbosch en die grootste stad is Eindhoven. Ander belangrike plekke is onder meer Tilburg, Breda, Helmond, Roosendaal, Bergen op Zoom en Oss.
Noord-Brabant Noord-Broabant | |
---|---|
Provinsie | |
Ligging van die provinsie Noord-Brabant in Nederland | |
Kaart van die provinsie Noord-Brabant | |
Koördinate: 51°36′N 5°0′O / 51.600°N 5.000°O | |
Land | Nederland |
Hoofstad | 's-Hertogenbosch |
Grootste stad | Eindhoven |
Regering | |
• Kommissaris | Ina Adema (VVD) |
Oppervlak | |
• Totaal | 5 082 km2 (1 962 vk. myl) |
• Land | 4 902 km2 (1 893 vk. myl) |
• Water | 181 km2 (70 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 626 210 |
• Digtheid | 536/km2 (1 390/vk. myl) |
1 Januarie 2023 | |
Tydsone | UTC+01:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+02:00 (MEST) |
Webwerf | www.brabant.nl |
Munisipaliteite
wysigNoord-Brabant bestaan sedert 2022 uit 56 munisipaliteite:
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Statistieken provincie Noord-Brabant, AlleCijfers
Eksterne skakels
wysig- Amptelike webwerf
- Noord-Brabant, Plaatsengids