Rooskeelkalkoentjie
Die Rooskeelkalkoentjie (Macronyx ameliae) is 'n skaars standvoël in vogtige grasveld wat oop varswatergebiede omring. Die voël is 19 cm groot en weeg 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rosy-throated Longclaw.
Rooskeelkalkoentjie | |
---|---|
In Oos-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. ameliae
|
Binomiale naam | |
Macronyx ameliae de Tarragon, 1845
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Macronyx ameliae". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)