Rooskeelkolpensie
(Aangestuur vanaf Rooskeelrobbin)
Die rooskeelkolpensie (Hypargos margaritatus) is 'n endemiese, gelokaliseerde algemene standvoël in doringveldruigtes en kusstreke. Hulle drink dikwels vroeg soggens by poeletjies. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 – 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die Pink-throated Twinspot.
Rooskeelkolpensie | |
---|---|
Mannetjie in die Mkhuze Wildreservaat, Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Reichenbach, 1862
|
Spesie: | H. margaritatus
|
Binomiale naam | |
Hypargos margaritatus Strickland, 1844
|
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Hypargos margaritatus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Hypargos margaritatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)