Roseburg, Oregon
Roseburg (genoem Roseburgh tot 1894) is 'n dorp in die suidweste van Oregon, in die Douglas-distrik.
Roseburg | |
Ligging van Roseburg in Oregon | |
Ligging van Oregon in die VSA | |
Land | Verenigde State van Amerika |
---|---|
Staat | Oregon |
Distrik | Douglas |
Regering | |
- Burgemeester | Larry Rich |
Oppervlakte | |
- Totaal | 35,7 km² (13,8 myl²) |
Bevolking (2006) | |
- Totaal | 21 050 |
- Digtheid | 838,2/km² (2 170,9/myl²) |
Areakode(s) | 541 |
Webwerf: ci.roseburg.or.us |
Naam
wysigDie dorp is in 1851 gestig en was eers Deer Creek genoem. Later is die naam verander en vernoem na Aaron Rose, 'n Duitse Jood, na Roseburgh in 1857. En dan in 1894, is die naam verander na Roseburg, die huidige naam.
Demografie
wysigIn 2000 het die dorp 'n bevolking van 20 017 gehad: 93,56% wit, 0,30% swart of Afro-Amerikaans, 1,30% Amerikaanse inboorlinge, 0,99% Asiaties, 0,10% Pasifiese eilanders, 1,26% van ander rasse en 2,48% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners van enige ras het 3,73% van die bevolking uitgemaak.