Goudsnip
(Aangestuur vanaf Rostratula benghalensis)
Die Goudsnip (Rostratula benghalensis) is 'n skaars standvoël en kom verspreid in Suider-Afrika voor, maar hoofsaaklik in die noorde. Die voël is 24 – 26 cm groot en weeg 90 - 140 gram met 'n vlerkspan van 52 cm. In Engels staan die voël bekend as Greater Painted Snipe.
Goudsnip | |
---|---|
Mannetjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | R. benghalensis
|
Binomiale naam | |
Rostratula benghalensis (Linnaeus, 1758)
| |
Verspreiding. Let daarop dat Rostratula australis hierby ingesluit is. |
Fotogalery
wysig-
Illustrasie, die wyfie (links) is meer kleurryk
-
Mannetjie met kuikens
-
Eier
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Rostratula benghalensis. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Rostratula benghalensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)