Russenorsk is 'n uitgestorwe Germaans-Slawiese pidgintaal. Dit is in die 18de en 19de eeu deur Russiese handelaars en Noorse vissers in die Noordpoolgebied gepraat. As 'n "beperkte pidgin" was Russenorsk nie die moedertaal van enige bevolkingsgroep nie; dit is slegs tydens oorgrenshandel en samewerking gebruik.[1]

Russenorsk
Gepraat in: Vlag van Noorweë Noorweë

Vlag van Rusland Rusland 

Gebied: Arktika
Totale sprekers: geen
Taalfamilie: Pidgin
 Russies-Noors
  Russenorsk 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3:

Voorbeelde

wysig
Moja på tvoja. Ek praat in jou taal.
Kak sprek? Moja njet forsto. Waarvan praat jy? Ek verstaan nie.
å råbbåte werk
kleba brood
Ju sprek på moja kantor kom. Jy het gesê jy sal na my kantoor toe kom.
Tvoja fisk kopom? Sal jy vis koop?
Saika kopom i på Arkangelsk på gaf spaserom Ek sal pollack koop en ons sal in Archangelsk swem.
Kak pris? Mangeli kosta? Wat is die prys? Hoeveel kos dit?
Eta grot dyr. Værsegod, på minder prodaj! Dit is baie duur. Verlaag asseblief die prys!

Verwysings

wysig
  1. Hasselmo, Nils (1983). "Review: Ingvild Broch and Ernst Håkon Jahr, Russenorsk — et pidginspråk i Norge. (Tromsø-studier i Språkvitenskap III.) Oslo: Novus, 1981. Pp. 164". Language in Society (in Engels). 12 (3): 405–410. Besoek op 7 Julie 2023.