Saab 18
Sweedse tweemotorige bomwerper
Die Saab 18 is 'n tweemotorige bomwerper wat deur die Sweedse Lugmag gebruik is tydens en na die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug onderneem op 19 Junie 1942.
Saab 18 | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Svenska Aeroplan AB |
Nooiensvlug | 19 Junie 1942 |
Status | Uit diens gestel in 1959 |
Hoofgebruiker | Sweedse Lugmag |
Vervaardig | 1944-1948 |
Aantal gebou | 245 |
Tegniese besonderhede
wysigItem | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 2 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Pratt & Whitney R-1830-S1C3-G Twin Wasp stermotors |
Kraglewering per motor | 1,065 perdekrag |
Vlerkspan | 17,00 m |
Lengte | 13,23 m |
Hoogte | 4,35 m |
Normale opstygmassa | 8,140 kg |
Maks. snelheid | 465 km/h op 6 000 m |
Operasionele hoogte | 8 000 m |
Maks. togafstand | 2,200 km |
Bewapening | Een 13.2 mm masjiengeweer agter in kajuit, een 7.9 mm masjiengeweer in stuurboordkant van neus. |
Bomvrag | 1,500 kg in bomlaai |
Bron
wysig- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8