Saagrandjellieseewier
Saagrandjellieseewier (Gelidium pristoides) is 'n seewier wat voorkom aan die hele Suider-Afrikaanse kus.
Saagrandjellieseewier | |
---|---|
Afbeelding van 'n verwante soort | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. pristoides
|
Binomiale naam | |
Gelidium pristoides (Kützing 1843)
|
Voorkoms
wysigDie plant het 'n hoofstam met baie kort takkies en die blare is dun met saagrande.
Habitat
wysigDie plant vorm dominante bosse of matte op middelrotsstrande of slordige klossies op die skulpe van klipmossels en mossels. Die lengte van die plant is 60 mm. Die plant word geoes vir agar-agar of seewierjellie wat in die ingemaakte vleis-, vis-, en pluimveebedryf gebruik word. Dit word ook gebruik tydens die vervaardiging van medisyne, skoonheidsmiddels, wyn en roomys.
Bron
wysig- Gids tot die Kusgebiede. Jana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0