Saalboomrivier
Die Saalboomrivier is 'n klein sytak van die Kraairivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring in die Witteberg suid van Lesotho en is in die opvanggebied van die Oranjerivier.
Saalboomrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Oranjerivier |
Oorsprong | Witteberg |
Monding | Kraairivier |
Oorsprong-hoogte | 1637 m |
Koördinate: 30°57′S 27°27′O / 30.950°S 27.450°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Saalboomrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Sien ook
wysigVerwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.