Salamanca
Salamanca is 'n stad in Spanje in die outonome gebied Kastilië en León. Die stad het 'n bevolking van 153 472 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 39,34 km². Die historiese sentrum van Salamanca is in 1988 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Spanje |
Administratiewe gewes | Kastilië en León |
Provinsie | Salamanca |
Koördinate | 40°58′N 05°40′O / 40.967°N 5.667°O |
Gestig op | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 39,34 vk km |
Hoogte bo seevlak | 802 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 153 472 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 901,17 vk/km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Alfonso Fernando Fernández |
Amptelike webwerf | aytosalamanca.es |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Salamanca.
- (en) (fr) Amptelike UNESCO bladsy