Maak hoofkeuseskerm oop

Die salvinalbatros (Thalassarche salvini) is 'n voël wat redelik seldsaam aan die Suid-Afrikaanse kus is. Die voël is 90 – 100 cm groot, weeg 3.2 – 5 kg en het 'n vlerkspan van 2.4 – 2.7 meter. Die voël is nog net 10 keer aangeteken in Suid-Afrika. Daar is ongeveer 40 000 duisend broei pare om Nieu-Seeland. In Engels staan die voël bekend as die Salvin's Albatross.

Salvinalbatros
Thalassarche salvini - SE Tasmania.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. salvini
Binomiale naam
Thalassarche salvini
Sinonieme

Thalassarche cauta salvini

'n Salvinalbatros in vlug.

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Thalassarche salvini". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
  2. Brands, S. (2008)