Salzgitter
Salzgitter is 'n stad in Nedersakse in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 101 750 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 223,9 km². Die stad is suidwes van Brunswyk en Wolfsburg, suidoos van Hannover en noord van Göttingen geleë. Salzgitter is 'n belangrike industriële stad en bestaan in die huidige vorm sedert 1942.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Nedersakse |
Koördinate | 52°9′N 10°24′O / 52.150°N 10.400°O |
Stigting | 1347 |
Stadstatus | 1350/1803/1929 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 223,9 vk km |
Hoogte bo seevlak | 90 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 101 750[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 454/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Frank Klingebiel (CDU) |
Amptelike Webwerf | salzgitter.de |