Sandluis
Die Sandluis (Ligia dilatata) is 'n isopood wat aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom. Die diertjie het 'n gladde bruin en afgeplatte liggaam met 'n enkele paar tentakles. Die tweede paar is baie klein. Die laaste paar agterpote is lank en steelvormig. Die diertjie word aangetref in opdrifsels in die hoë tussengetysone.
Sandluis | |
---|---|
Lyntekening van 'n verwante soort | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. dilatata
|
Binomiale naam | |
Ligia dilatata Brandt, 1833
| |
Verspreiding volgens bestaande literatuur. |
Bron
wysig- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
Eksterne skakels
wysig- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir sandluis.