Sandspruit (Jukskei, Gauteng)
- Nota: Hierdie artikel handel oor 'n spruit in Gauteng. Vir die ander riviere en spruite, sien Sandspruit (dubbelsinnig).
Die Sandspruit is 'n spruit wat deur Johannesburg in die Gautengprovinsie van Suid-Afrika vloei. Dit vloei vir die meeste van sy lengte in 'n betonkanaal deur Sandton se voorstede voordat dit net noord van Johannesburg by die Jukskeirivier aansluit.
Sandspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Gauteng, Suid-Afrika |
Monding | Jukskeirivier |
Monding-hoogte | 1 410 m |
Koördinate: 26°1′39″S 28°3′26.8″O / 26.02750°S 28.057444°O |
Eksterne skakel
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.