Sandspruit (Sandrivier, Vrystaat, -28,26, 27,65)
- Nota: Hierdie artikel handel oor 'n spruit in die Vrystaat. Vir die ander riviere en spruite, sien Sandspruit (dubbelsinnig).
Die Sandspruit is 'n spruit wat net oos van Senekal in die Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Sandrivier wat weswaarts verby Senekal se noordekant vloei.
Sandspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Vrystaat, Suid-Afrika |
Monding | Sandrivier |
Monding-hoogte | 1 430 m |
Koördinate: 28°15′42.5″S 27°38′51″O / 28.261806°S 27.64750°O |
Ontspring
wysigDie spruit se oorsprong is 'n samevloei van twee spruite, nl. die Wonderkopspruit en Klipspruit, by
28°26′04″S 27°40′03″O / 28.43453°S 27.66749°O
Eksterne skakel
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.