Sandspruit (Utrecht, KZN)
- Nota: Hierdie artikel handel oor 'n spruit in KwaZulu-Natal. Vir die ander riviere en spruite, sien Sandspruit (dubbelsinnig).
Die Sandspruit is 'n spruit wat in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die spruit sluit by die Dorpspruit aan in die dorp Utrecht, wat later in die Tugela ledig.
Sandspruit | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal |
Monding | Tugelarivier |
Monding-hoogte | 1 201 m |
Koördinate: 27°39′28″S 30°18′26″O / 27.65778°S 30.30722°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Sandspruit se monding by Geonames.org (cc-by)