Sandton, Limpopo

Sandton is 'n klein landelike nedersetting in die suidooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Maruleng Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.

Sandton
Sandton is in Limpopo
Sandton
Sandton
 Sandton se ligging in Limpopo
Koördinate: 24°20′41″S 30°35′07″O / 24.3446°S 30.5853°O / -24.3446; 30.5853
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikMopani
MunisipaliteitMaruleng
Oppervlak
 • Totaal5,65 km2 (2,18 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 021
 • Digtheid358/km2 (930/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Swart mense99%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho 96.0%
 • Tsonga 0.9%
 • Ander 3.1%

Die plek is heel waarskynlik na Sandton in Gauteng genoem.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Sandton". Sensus 2011.