Sandveldluisiesbos
Spesie van speldekussings
Die Sandveldluisiesbos (Leucospermum rodolentum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Sandveld, Hopefield en Kaapse Vlakte van Heerenlogementsberg tot by Kraaifontein. Die struik word tot 3 m groot en dra blomme van Augustus tot November.
Sandveldluisiesbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Leucospermum |
Spesie: | L. rodolentum
|
Binomiale naam | |
Leucospermum rodolentum (Salisb. ex Knight) Rourke, (1969)
| |
Sinonieme | |
|
In Engels staan dit as die Sandveld Pincushion bekend. Die plant se FSA-nommer is 83[1].
Galery
wysigSien ook
wysigVerwysings
wysigBronnelys
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sandveldluisiesbos.