São Tomé

(Aangestuur vanaf Sao Tomé)

São Tomé is die hoofstad en die grootste stad van São Tomé en Principe met 'n bevolking van 56 166 in 2006 en 'n oppervlakte van 17 km². Die naam beteken Sint Thomas in Portugees.

São Tomé

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van São Tomé en Príncipe São Tomé en Principe
 Region São Tomé
 Koördinate 00°20′10″N 06°40′53″E / 0.33611°N 6.68139°O / 0.33611; 6.68139
 Gestig op 1485
 Oppervlakte:  
 - Totaal 17 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 56 166
 - Bevolkingsdigtheid 180/vk km
 Tydsone UTC +0
 - Somertyd UTC +0
 Burgemeester
 Amptelike webwerf