Sarah Silverman
Amerikaanse komediant en aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sarah Silverman (gebore 1 Desember 1970)[1] is 'n Amerikaanse komediant, aktrise, draaiboekskryfster, vervaardiger, en sangeres van Joodse afkoms. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente School of Rock (2003), Wreck-It Ralph (2012), en A Million Ways to Die in the West (2014), en in die televisiereeks The Sarah Silverman Program. (2007).
Sarah Silverman | |
Silverman in 2016
| |
Geboortenaam | Sarah Kate Silverman |
---|---|
Geboorte | 1 Desember 1970 Bedford, New Hampshire, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat |
|
Beroep(e) | Komediant, aktrise, draaiboekskryfster, vervaardiger, en sangeres |
Aktiewe jare | 1990–present |
Handtekening | |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Silverman was 'n skrywer writer en af en toe opgetree vir Saturday Night Live.
Vroeë lewe
wysigSilverman was gebore in Bedford, New Hampshire,[2] aan Ann (née Halpin)[3] en Donald Silverman.
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1999: Who's the Caboose?
- 2003: School of Rock
- 2004: Hair High
- 2005: Sarah Silverman: Jesus Is Magic
- 2006: I Want Someone to Eat Cheese With
- 2009: Saint John of Las Vegas
- 2010: Peep World
- 2011: Take This Waltz
- 2012: Wreck-It Ralph
- 2012: The Bitter Buddha
- 2014: A Million Ways to Die in the West
- 2015: I Smile Back
- 2015: Ashby
- 2015: Tig
- 2016: Popstar: Never Stop Never Stopping
- 2017: The Book of Henry
- 2017: Battle of the Sexes
- The Red Book
Televisiereekse
wysig- 2001: Dinner for Five
- 2002: Greg the Bunny
- 2005: The Most Extraordinary Space Investigations
- 2006: Dawn French's Girls Who Do: Comedy
- 2007: The Sarah Silverman Program.
- 2011: Red Band Trailer Hosted by Diablo Cody
- 2011: Always Open
- 2012: The Conversation
- 2013: Voices of Learning
- 2013: Sarah Silverman's Voices of Learning
- 2013: Norm Macdonald Live
- 2013: Who Charted?
- 2014: Comedians in Cars Getting Coffee: Single Shot
- 2017: The History of Comedy
- 2017: I Love You, America
- 2018: Please Understand Me
Televisierolprente
wysig- 1996: State of the Union: Undressed
- 2000: Rocky Times
- 2000: Super Nerds
- 2002: Saddle Rash
- 2002: The Perfect Pitch
- 2004: Untitled Phil Hendrie Project
- 2006: Hollywood's Master Storytellers: The Aristocrats
- 2006: 2006 Independent Spirit Awards
- 2008: Match Game
- 2009: Sarah Silverman: One Night Only
- 2010: Tomorrow Is Tonight
- 2012: Susan 313
- 2013: People in New Jersey
- 2016: Untitled Sarah Silverman Project
Video's
wysig- 1998: Overnight Delivery
- 2001: Heartbreakers: Laffs & Gaffes
- 2008: A Bad Situationist
- 2010: G.A.Y.S (Guys Against You Serving)
- 2010: Darker Side of Green
- 2012: The Writers and Producers Talk TSSP
- 2013: Sarah Silverman's Perfect Night
- 2013: Sarah Silverman's Indecent Proposal
Verwysings
wysig- ↑ Sarah Silverman profile at. The Biography Channel. URL besoek op Februarie 14, 2014.
- ↑ "Sarah Silverman profile at" (in Engels). Newhampshire.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Junie 2018. Besoek op 18 April 2014.
- ↑ "Beth Ann O'Hara Obituary" (in Engels). New Hampshire Union Leader. 21 Augustus 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Junie 2018. Besoek op 30 Maart 2016.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Sarah Silverman. |
Wikiquote het aanhalings in verband met Sarah Silverman |