Sazani Oegol
Sazani Oegol (Russies: Сазаний Угол) is 'n klein Kasakse dorpie in Charabali-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Kotsjkowatka Plaaslike Munisipaliteit. Die letterlike betekenis van die dorpie se Russiese naam is "karphoekie".
Sazani Oegol Сазаний Угол | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 47°25′36″N 47°05′15″O / 47.42667°N 47.08750°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Charabali |
Bevolking | |
• Totaal | 13 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416010 |
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Sazani Oegol 13 inwoners gehad, van wie almal etniese Russe was.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 14 Julie 2023.