Charabali-rajon
Charabali-rajon (Russies: Харабалинский район) is 'n administratiewe rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit lê op die linkeroewer van die Wolgarivier in die oostelike deel van die oblast en grens aan Kazakstan. Die rajon se setel is die gelyknamige stad Charabali.
Charabali-rajon Харабалинский район | ||||
Die ligging van Charabali-rajon in Astrachan-oblast | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Astrachan-oblast | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1925 | |||
Regering | ||||
Setel | Charabali | |||
Hoof | Aleksei Sjtonda | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 40 154 | |||
Volgorde | 7de | |||
Digtheid | 5,4/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 7 435,81 km² | |||
Volgorde | 2de | |||
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) | |||
Registrasienommer | 30 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Charabali-rajon 41 176 inwoners gehad. Etniese Russe en Kasakke vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.[1]
Etniese groep | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 20 820 | 50,56% |
Kasakke | 17 227 | 41,84% |
Nogais | 343 | 0,83% |
Tartare | 298 | 0,72% |
Armene | 270 | 0,66% |
Kalmikiërs | 244 | 0,59% |
Koreane | 222 | 0,54% |
Oekraïners | 211 | 0,51% |
Ander groepe | 1 347 | 3,27% |
Onbekend | 194 | 0,47% |
Totaal | 41 176 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 17 Julie 2023.