Scalextric
Scalextric is die handelsnaam van 'n motorresiesstel wat in die laat 1950's vir die eerste keer verskyn het. Dit is die eerste keer deur die ingenieur B. Fred Francis geskep[1] toe hy 'n elektriese motor gevoeg het by die Scalex-blikmotors wat deur sy maatskappy, Minimodels Ltd, vervaardig is.[2]
Die eerste "Scalextric" is in 1956 in Havant, Hampshire, vervaardig. Hornby Hobbies het die maatskappy in 1968 gekoop.[3]
Verwysings
wysig- ↑ Callingham, Fiona (18 Maart 2019). "New £8.4m council homes to keep memory of Scalextric inventor alive". The News. Hampshire. Besoek op 28 November 2020.
- ↑ Historia del Scalextric on Diario 9 de Julio, 14 Jan 2016 (in Spaans)
- ↑ "About Hornby Hobbies". Scalextric UK (in Engels). 11 Julie 2023. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2021. Besoek op 11 Julie 2023.
Skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Scalextric.
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.