Scarborough, Kaapstad
- Hierdie artikel handel oor Scarborough, 'n voorstad van Kaapstad in Suid-Afrika. Vir die stad in Engeland, sien Scarborough.
Scarborough is 'n dorp op die Kaapse Skiereiland, geleë net suid van Kaapstad in Suid-Afrika.
Scarborough | |
---|---|
Voorstad | |
Scarborough soos van die see af gesien | |
Koördinate: 34°11′54″S 18°22′32″O / 34.19833°S 18.37556°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Bevolking | |
• Totaal | 1 075 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Hierdie dorp is in April 1996 as 'n bewaringsdorp aangewys, gedefinieer as 'n beperkte residensiële gebied, omring deur 'n bewaarde natuurlike landskap, toegewyd om omgewingskade om te keer en om toekomstige omgewingsimpak te voorkom.
Volgens die 2011-sensus het Scarborough 'n bevolking van 1 075 gehad.