Schoof-kabinet
Die Schoof-kabinet is die huidige regering van Nederland.
Die kabinet bestaan sedert 2 Julie 2024 en is saamgestel uit vier partye: Party vir die Vryheid (PVV), Volksparty vir Vryheid en Demokrasie (VVD), Nuwe Sosiaal Kontrak (NSC) en BoerBurgerBeweging (BBB).
Hierdie kabinet beskik oor 88 setels in die Tweede Kamer en oor 30 setels in die Eerste Kamer.
Dick Schoof (partyloos) is die eerste minister, die adjunk-premiers is Fleur Agema (PVV), Sophie Hermans (VVD), Eddy van Hijum (NSC) en Mona Keijzer (BBB).
Sien ook
wysigBronne
wysig- Kabinet-Schoof (2024-heden), Parlement.com
Eksterne skakels
wysig- Kabinet-Schoof (sinds 2024), Rijksoverheid.nl
Voorafgegaan deur Rutte IV-kabinet |
Schoof-kabinet 2024-nou |
Opgevolg deur ... |