Maak hoofkeuseskerm oop

Die Visuil (Scotopelia peli) is 'n skaars standvoël wat in groot bome by mere en stadig vloeiende riviere slaap. Die voël is 60 – 64 cm lank en 2 - 2.4 kg groot. Die uil se getalle neem af weens versteuring en wateronttrekking uit groot riviere. In Engels staan die voël bekend as die Pel's Fishing Owl.

Visuil
Scotopelia peliIbisV001P015AA.jpg
'n Volwasse visuil.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. peli
Binomiale naam
Scotopelia peli
(Bonaparte, 1850)

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Scotopelia peli". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.