Searsia cuneifolia
plantspesie
Die Kogelbergtaaibos (Searsia cuneifolia) is 'n struik wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord- en die Wes-Kaap voor.
Kogelbergtaaibos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. cuneifolia
|
Binomiale naam | |
Searsia cuneifolia (L.f.) F.A.Barkley, (1965)
| |
Sinonieme | |
|