Seesoogdier
'n Seesoogdier is 'n akwatiese soogdier wat staatmaak op die oseaan en ander mariene ekostelsels vir sy bestaan. Dit sluit diere in soos seeroofdiere, walvisse, manatees, seeotters en ysbere. Hulle is 'n informele groep wat slegs saamgeklas word weens hul afhanklikheid van mariene omgewings vir voeding en oorlewing.
Verdere leesstof
wysig- Perrin, W. F.; Wursig, B.; Thewissen, J. G. M. (2009). Encyclopedia of Marine Mammals (2de uitg.). San Diego: Academic Press. ISBN 978-0-0809-1993-5. OCLC 316226747.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Seesoogdier.
- Die Marine Mammal Center 'n Bewaringsgroep wat op seesoogdiere fokus.
- Die Society for Marine Mammalogy Die grootste organisasie van seesoogdierkundiges ter wêreld.
- Die MarineBio Conservation Society 'n Aanlyn-opvoedkundige webwerf oor seelewe
- Die National Oceanographic and Atmosphere Administration 'n Agentskap wat fokus op seetoestande en die klimaat
- Inleiding na die Desmostylia Museum of Paleontology, University of California – uitgestorwe groep seesoogdiere