Wapen

Die Seimas is die parlement van Litaue. Die naam is afgelei van die Poolse Sejm en dateer uit die tyd van die Pools-Litause Gemenebes of Rzeczpospolita. Dit het destyds na die hoogste wetgewende gesag van die Grootvorstedom Litaue verwys.

Die parlementsgebou in Vilnius
Die huidige parlementsaal

Eksterne skakelsWysig