Maak hoofkeuseskerm oop

Selim II (Ottomaanse Turks: سليم ثانى, moderne Turks: II.Selim; 28 Mei 1524 – 12/15 Desember 1574), ook bekend as Selim die Dronklap (Mest), was van 1566 tot 1574 sultan van die Ottomaanse Ryk. Hy was die seun van Süleyman die Manjifieke en Haseki Hürrem Sultan.

Selim II
Sultan van die Ottomaanse Ryk
Kalief van Islam
II Selim.jpg
Volle naam Sultan Selim II
Ottomaanse naam سليم ثانى
Tydperk 1566–1574
Stadium Groei van die Ottomaanse Ryk
Huis Osman
Voorganger Süleyman I
Opvolger Murat III
Toegra Tughra of Selim II.JPG

Nadat hy die troon bestyg het ná ’n paleisintrige en onmin met sy pa, het hy die eerste sultan geword sonder ’n aktiewe militêre belangstelling; hy het sy mag aan sy ministers oorgedra op voorwaarde dat hy sy plesiere kon najaag.[1]

VerwysingsWysig

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Selim II
  1. New international encyclopedia, Vol.20, (Dodd, Mead and Company, 1916), 684.