Sentraal-Europese Universiteit

Sentraal-Europese Universiteit (Central European University, CEU) is 'n privaat navorsingsuniversiteit wat in Oostenryk, Hongarye en die Verenigde State geakkrediteer is, met kampusse in Wene en Boedapest. Die universiteit is bekend vir sy sterkte in die sosiale wetenskappe en geesteswetenskappe, lae student-fakulteitsverhouding en internasionale studentekorps.[1][2][3][4]

Sentraal-Europese Universiteit
Central European University
CEU Logo

Gestig:1991
Personeel:1100
Voorgraadse studente:1500
Ligging:Wene
Bynaam:CEU
Webtuiste:www.ceu.edu Edit this at Wikidata

'n Sentrale beginsel van die universiteit se missie is die bevordering van Open Society, as gevolg van sy noue verbintenis met die Open Society Foundations.[5]

Verwysings

wysig
  1. Lydia Gall (25 Oktober 2018). "Central European University". Human Rights Watch. The CEU, one of the most prestigious universities in Central Europe...
  2. "Politics & International Studies". Top Universities. 25 Februarie 2020.
  3. Abbott, Alison (2017). "Elite Hungarian university may be saved". Nature News. doi:10.1038/nature.2017.22761 – via www.nature.com.
  4. "Elite university could close | DW | 20.04.2017". Deutsche Welle.
  5. "Rethinking Open Societies: Schools and Departments". Central European University. Besoek op 20 Maart 2018.

Eksterne skakels

wysig