Geeloogkanarie
voëlspesie
(Aangestuur vanaf Serinus mozambicus)
Die Geeloogkanarie (Crithagra mozambica) is 'n algemene tot volop standvoël in oop boomveld, savanne en tuine. Hulle is dikwels in swerms saam met ander saadeters. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 - 16 gram. In Engels staan die voël as die Yellow-fronted canary bekend.
Yellow-fronted Canary | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. mozambicus
|
Binomiale naam | |
Serinus mozambicus (Müller, 1776)
| |
Sinonieme | |
Crithagra mozambica |
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Serinus mozambicus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7