Maak hoofkeuseskerm oop

Sesfontein is 'n nedersetting in die Kunene-Streek van Namibië, geleë 150 kilometer (93 myl) van die plaaslike kapitaal Opuwo. Dit is die distrik hoofstad van die Sesfontein-Kiesafdeling. Dit het 'n bevolking van 7,358. Sesfontein ontleen sy naam van die ses fonteine wat hul bron in die omgewing het. Die nedersetting het 'n kliniek.[1]

Sesfontein
Die herboude Fort Sesfontein in 2014
Die herboude Fort Sesfontein in 2014
Ligging van Sesfontein op 'n kaart (Namibië)
Sesfontein
Sesfontein
Koördinate: 19°8′S 13°37′O / 19.133°S 13.617°O / -19.133; 13.617Koördinate: 19°8′S 13°37′O / 19.133°S 13.617°O / -19.133; 13.617
Land Vlag van Namibië Namibië
Streek Kunene-Streek
Kiesafdeling Sesfontein-Kiesafdeling
Tydsone Suid-Afrikaanse Standaardtyd (UTC+2)

Die mees bekende landmerk van Sesfontein is Fort Sesfontein, opgerig in 1896 as 'n polisie-buitepos deur die Schutztruppe soldate van die Duitse Keiserryk. Dit was  in 1914 verlate en het gou daarna verval. In 1984 was dit beskou as 'n voornemende Nasionale Monument, [2] maar dit was in 1989 besluit om dit nie te noem nie. Die fort is  in die 1990's herbou, en is nou toegerus om toeriste te akkommodeer. Die palm bome by die fort was geplant deur die Duitse polisie beamptes wat die fort beman het, om  wapens smokkel en olifant en renoster-stropery te bestry.

VerwysingsWysig

  1. Haufiku, Mathias (20 November 2014). "Clinics stand idle for four years in Kunene". New Era.
  2. Vogt, Andreas (2006). "12.9: Fort Sesfontein und Friedhof, Sesfontein (Vorläufig)". Nationale Denkmäler in Namibia. Ein Inventar der proklamierten nationalen Denkmäler in der Republik Namibia (in German). Gamsberg Macmillan. ISBN 99916-0-752-8.AS1-onderhoud: Onbekende taal (link)