Shaun Tait
Suid-Afrikaanse sanger
Shaun Henry Tait is 'n Afrikaanse sanger en kitaarspeler. Hy het in 2006 op 14-jarige ouderdom die eerste seisoen van die sangkompetisie Supersterre gewen. Hiermee wen hy 'n platekontrak met Sony BMG en 'n kontantprys van R100,000.
Shaun Tait | |
---|---|
Geboortenaam | Shaun Henry Tait |
Oorsprong | Brackenfell, Kaapstad |
Beroep(e) | Sanger |
Instrumente | Stem, kitaar |
Jare aktief | 2006 – nou |
Etikette | Sony BMG |
Tait was in Brackenfell, Kaapstad gebore en het op nege-jarige ouderdom al met musieklese begin.[1]
Diskografie
wysig- Shaun Tait, 2007 VAT VYF MUSIEK/SONY
- Ek Sê Kom Ons Doen Dit!, 2008 VAT VYF MUSIEK/SELECT
- In Konsert DVD, 2009 VAT VYF MUSIEK/SONY
Sien ook
wysigVerwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Shaun Tait se amptelike webtuiste Geargiveer 2 Maart 2011 op Wayback Machine
- Viva La Musica op YouTube