Sheikh Abdalqadir as-Sufi
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Shaykh Dr. Abdalqadir as-Sufi (gebore 1930 in Ayr, Skotland as Ian Dallas), is 'n Sheikh van Tarbiyah (Instruksie), leier van die Darqawi-Shadhili-Qadiri Tariqa, stigter van die Murabitun Wêreldbeweging en 'n skrywer van talle boeke oor Islam, Sufisme (Tasawwuf) en politieke teorieë. Hy is in Skotland gebore en hy was 'n dramaturg en akteur voordat hy met die Imam van Masjid al-Qarawiyyin (Qarawiyyin Moskee) in 1963 tot die Islamitiese geloof in Fes, Marokko bekeer het.
Abdalqadir as-Sufi | |
---|---|
saq1.jpg | |
Gebore | Ian Dallas 1930 |
Nasionaliteit | Brits |
Beroep | Akteur, dramaturg, skrywer |
Geloof | Islam |