Shinji Okazaki (gebore 16 April 1986) is 'n Japannese sokkerspeler. Hy het vir die Japanse nasionale sokkerspan uitgedraf.

Shinji Okazaki

Okazaki draf tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018 vir Japan uit
Persoonlike inligting
GeboortenaamShinji Okazaki[1]
Gebore16 April 1986 (1986-04-16) (38 jaar oud) [2]
GeboorteplekTakarazuka, Hyōgo, Japan
Lengte1,74 m[3]
SpeelposisieAanvallende middelveldspeler
Klubinligting
Huidige klubLeicester City
Nommer20
Jeugloopbaan
2002–2004Takigawa Daini High School
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
2005–2010Shimizu S-Pulse121(42)
2011–2013VfB Stuttgart63(10)
2013–2015Mainz65(27)
2015–Leicester City93(14)
Nasionale span
2007–2008Japan o/2314(1)
2008–Japan116(50)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 20:09, 14 Mei 2018 (UTC).

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 2 Julie 2018

Internasionale loopbaan

wysig
Jaar Wedstryde Doelpunte
2008 4 0
2009 16 15
2010 15 3
2011 14 8
2012 9 3
2013
Totaal 58 29

Verwysings

wysig
  1. "Updated squads for 2017/18 Premier League confirmed". Premier League. 2 Februarie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 11 Februarie 2018.
  2. "FIFA World Cup South Africa 2010: List of players: Japan" (PDF) (in Engels). FIFA. 4 Junie 2010. p. 16. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 11 Februarie 2018.
  3. "National Team Squad". jfa.or.jp. Japan Football Association. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Maart 2020. Besoek op 15 Januarie 2014.

Eksterne skakels

wysig