Shortstraw is 'n musiekgroep uit Johannesburg, Suid-Afrika. Hul musiek word onder hul eie etiket, Boosh Records, in Suid-Afrika uitgegee en digitale verspreiding word deur Sony Music behartig.

Shortstraw
Agtergrondinligting
OorsprongJohannesburg, Suid-Afrika
Webwerfshortstraw.co.za
Lede
  • Alastair Thomas
  • Tom Revington
  • Gad De Combes
  • Russell Grant
  • Jake Rubinstein

Toekennings

wysig

Toegeken

wysig
  • 2012: MK MVP (vir "Waterworks")[1]
  • 2013: MK Award 2013 Best Indie (vir "One Long Day")[2]
  • 2014: MK Awards 2014 Best Video (vir "Waterworks")[3]
  • 2014: MK Awards 2014 Best Album (vir Good Morning Sunshine)[4]

Genomineer

wysig
  • 2014: MTV Africa Music Awards – Best Alternative[5]

Gewese

wysig
  • Jason Hartford (kitaar en sintetiseerder)
  • Phil Brierley (baskitaar)
  • Oliver Nathan (tromme en agtergrondstem)

Diskografie

wysig
  • 2008: We Slept Through it All EP
  • 2011: You’re Underfed, I’m Wonderful
  • 2013: Good Morning, Sunshine
  • 2015: Youthless
  • 2017: Those Meddling Kids

Verwysings

wysig
  1. "MK MVP Award 2012".
  2. "MK Award 2013 Best Indie for One Long Day".
  3. "MK Award 2014 for Best Video". Besoek op 21 Maart 2014.[dooie skakel]
  4. "MK Award 2014 for Best Album". Besoek op 21 Maart 2014.[dooie skakel]
  5. "Mafikizolo, Uhuru, Davido lead nominations for MTV Africa Music Awards" (in Engels). Sowetan LIVE. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Augustus 2017. Besoek op 17 April 2014.

Eksterne skakels

wysig