Die Sibindirivier is 'n rivier wat in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die rivier ledig in die Buffelsrivier wat later by die Tugela aansluit.

Sibindirivier
Stroomgebied KwaZulu-Natal
Hoofrivier Tugelarivier
Monding Buffelsrivier
Monding-hoogte 922 m
Ligging van Sibindirivier op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Sibindirivier
Sibindirivier
Koördinate: 28°25′0″S 30°33′8″O / 28.41667°S 30.55222°O / -28.41667; 30.55222

Eksterne skakel

wysig